
U Besonderhede

U naam en posadres
Rekeningbesonderhede

U rekeningbesonderhede. Hou u rekeningnommer byderhand wanneer u navraag doen.
Rekeningopsomming

Opsomming van u rekening. Weerspieël die balans van u vorige faktuur, die betalings ontvang tot dus ver en die totale lopende rekening.
Die Faktuur

Hierdie rekening dui die besonderhede van die huidige faktuur aan. Huur, Gebruik (of Oproepe) en BTW is die gewildste vir residensiële kliënte. Huurgeld vir dienste is met een maand vooruitbetaalbaar. In die geval van `n nuwe diens, sal die aanvanklike huurgeld vanaf die datum van installasie tot aan die einde van die rekeningsiklus, asook die huur vir een maand vooruitbetaalbaar.
Belangrike Ingligting

Posbetaalstrokie

Moet asseblief nie hierdie strokie verwyder as u by `n toonbank betaal nie, neem die volledige bladsy saam. Posbetaalopsie is slegs by SA Poskantoor beskiksbaar. Betalingsopsies verskyn hieronder.